OppieTongAf - Hoërskool Upington presteer uitsonderlik
OppieTongAf – Hoërskool Upington presteer uitsonderlik

OppieTongAf – Hoërskool Upington presteer uitsonderlik


OppieTongAf. OppieTongAf bring groot trots na Uppies.

By Hoërskool Upington glo hulle dat elke stem ’n verskil kan maak – en die leerders bewys dit keer op keer.

Baie geluk aan die Uppie-sterre:

  • Lisa Bezuidenhout wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die OppieTongAf-uitdunne in die Voorbereide Toespraak-afdeling.
  • Clariza Swart wat uitsonderlik presteer het en uitgenooi is na die Nasionale Rondte van OppieTongAf in die Onvoorbereide Oorredingstoespraak-afdeling.

Uppies is ongelooflik trots op julle prestasies – julle laat Uppies se stem hard en duidelik hoor!

Julle twee wys dat talent, toewyding en selfvertroue die sleutel is om drome te bereik!

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://uppies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article