Mosselbaai Stoeikampioenskap - Dubbelgoud vir Hoërskool Punt
Mosselbaai Stoeikampioenskap – Dubbelgoud vir Hoërskool Punt

Mosselbaai Stoeikampioenskap – Dubbelgoud vir Hoërskool Punt


Mosselbaai Stoeikampioenskap. Hoërskool Punt behaal dubbelgoud.

Hoërskool Punt is ongelooflik trots op Ruan van Rensburg, wat gedurende die vakansie aan die Mosselbaai Stoeikampioenskap deelgeneem het – en behoorlik sy merk gemaak het.

  • O.20 65 kg Freestyle – Goud
  • O.20 65 kg Greco – Goud

Ruan, jou harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het jou tot hierdie uitstaande prestasie gebring. Jy is ’n ware inspirasie vir jou skool en gemeenskap. Baie geluk!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article