WP Kampioenskap - Hoërskool Durbanville, Christiaan Kunneke skitter
WP Kampioenskap – Hoërskool Durbanville, Christiaan Kunneke skitter

WP Kampioenskap – Hoërskool Durbanville, Christiaan Kunneke


WP Kampioenskap. vir Christiaan Kunneke!

Christiaan Kunneke van Hoërskool Durbanville het op 16 Augustus 2025 sy merk gemaak by die WP Stoeikampioenskap deur twee goue medaljes in te palm — een in Freestyle o.15 en een in o.15. Sy toewyding, krag en tegniek het hom bo-aan die podium geplaas.

Hierdie uitsonderlike prestasie beteken dat Christiaan gekwalifiseer het vir die Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskap wat in Oktober 2025 plaasvind. Ons hou duim vas vir nóg ’n sterrevertoning!

🎉 Baie geluk, Christiaan! Jou skool, jou gemeenskap en jou ondersteuners is ongelooflik trots op jou. Hou aan stoei vir goud!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article