
-
Noodhelpers Ontvang Balkies – Hoërskool Witteberg
Noodhelpers Ontvang Balkies – Hoërskool Witteberg se senior noodhelpers het vandag hul welverdiende balkies ontvang. Dit is ’n trotse erkenning vir tussen twee en vier jaar se toegewyde diens in […]
-
ECA Swimming Aquatics – Union High School is delighted
ECA Swimming Aquatics. Union High School is proud to celebrate the outstanding achievements of two of its talented swimmers. Daniel Davenport and Zoë Mills have been selected to compete in […]
-
Skole Skietliga 1 Hotazel – Hoërskool Upington vaar uitstekend
Skole Skietliga 1 Hotazel. 🎯 Hoërskool Upington Skietspan skitter in Hotazel! Baie geluk aan Uppies se uitmuntende skietspan wat die afgelope naweek aan die 1ste Skietliga in Hotazel deelgeneem het. […]
-
ATKV Jeugtak Bestuur – Hoërskool De Aar verkies
ATKV Jeugtak Bestuur – Hoërskool De Aar is trots om aan te kondig dat ’n dinamiese groep leerders verkies is vir die nuwe ATKV-jeugtak bestuur. Hulle sal bekend staan as […]
-
Interhoër 2026 – Hoërskool Wonderboom blink uit met 2de plek
Interhoër 2026. Die dag was ’n viering van passie, energie en onwrikbare Wonnie-gees. Van die eerste fluitjie tot die laaste oomblik het ons Warriors hul volle krag en toewyding gewys. […]
-
Blink toekoms wink vir Bloemfonteinse hekkies-atleet
Die 18-jarige Jayden Parkin het Saterdag in Bloemfontein die 110m-hekkies in die vinnigste tyd vanjaar van 13.60 afgeblits.
-
Mangaung Schools Aquatics – Laerskool Truida Kestell
Mangaung Schools Aquatics – Laerskool Truida Kestell het onlangs aan die Mangaung Schools Aquatics Free State Primary Schools Swimming Championships deelgeneem. Vyf swemmers van Laerskool Truida Kestell het met groot […]
-
Coastal Interhoër-Byeenkoms – Hoërskool Framesby staan uit
Coastal Interhoër Byeenkoms – Op 21 Februarie 2026 het Hoërskool Framesby die gasheerrol vervul vir die jaarlikse Coastal Interhoër-byeenkoms. Hoërskole soos Pearson, Nico Malan, Brandwag, Grey, Victoria Park en DF […]
-
Eastern Province Biathlon Championships – Pearson High School 2nd
Eastern Province Biathlon Championships. This past weekend, Pearson High School’s biathletes proudly represented the school at the Eastern Province Championships. Through dedication and teamwork, Pearson secured 2nd place overall among […]
-
2026 Quadrangular – SACS athletes’ superior results
2026 Quadrangular. Rondebosch High School, Cape Town. The annual Quadrangular, hosted this year by Rondebosch High School, proved once again to be a superb celebration of camaraderie and spirited competition […]













