
-
Engeland toe met De Doorns se jong tennisster, Elnico!
‘n Graad 7-leerder van die Hoërskool Hexvallei samel tans geld in om sy droom te bewaarheid om as deel van die SA skoletennisspan in Julie na Engeland te reis.
-
Karoo Gala – Union High School outstanding
Karoo Gala. Union High School, Graaff-Reinet – Karoo Gala Highlights. A massive congratulations to Mark Lemke, who was named Senior Victor Ludorum following last week’s Karoo Gala. We are equally […]
-
Ekurhuleni Stoei Ope – Primêre Skool Naudeville skitter
Ekurhuleni Stoei Ope. Baie geluk aan Jan-Phillip du Plessis wat op 28 Februarie aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria deelgeneem het. Hy het uitstekend presteer en in sy […]
-
Interskole Krieket – Hoërskool Paarl Gimnasium teen HJS
Interskole Krieket. Die o.19A-span van Paarl Gimnasium het Saterdag ’n sterk vertoning gelewer in hul Interskole krieket-wedstryd teen Hoër Jongenskool Paarl. Wedstrydverloop: Uitslag: Paarl Gimnasium wen met 3 paaltjies. 🌟 […]
-
SA O.19-vrouekrieketspan – Hoërskool Dr EG Jansen baie trots
SA O.19-vrouekrieketspan. 🌟 Hoërskool Dr EG Jansen – Krieketprestasie. Hoërskool Dr EG Jansen van Boksburg, Gauteng, vier met trots die ongelooflike prestasie van Bruzaan Goosen. Sy is onlangs gekies is […]
-
Eerstespan Netballeiers – Hoërskool Fichardtpark stel trots voor
Eerstespan Netballeiers. 🌟 Leierskap en Talent in Aksie! Baie geluk aan Leilani Gertenbach (Kaptein), Meruscke Mostert en Juninke Conradie (Onderkapteine). Hierdie drie uitstaande netbaldogters is met reg verkies om Hoërskool […]
-
Waterpolo Seisoen – Hoër Meisieskool Bloemhof eindig op hoë noot
Waterpolo Seisoen. Die waterpolo seisoen het vir Hoër Meisieskool Bloemhof se eerste span op ’n hoë noot afgesluit. Dit is ondanks die teleurstelling dat die jaarlikse Oakhill Chukka Festival vanjaar […]
-
Top Akademiese Skool – Bethlehem Voortrekker Hoërskool Skitter
Top Akademiese Skool. Bethlehem Voortrekker Hoërskool stap met akademiese louere weg. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het weer bewys hoekom hulle as ’n krag in akademiese opleding bekendstaan. Die Vrystaatse Departement van […]
-
Western Cape schools honoured for environmental leadership
WESSA recognises 31 Western Cape schools for environmental leadership at 2025 Eco-Schools Awards, celebrating measurable sustainability action.
-
Suid-Vrystaat Atletiek – Primêre Meisieskool Oranje uitstaande
Suid-Vrystaat Atletiek. 🌟 Oranje Meisies skitter by Suid-Vrystaat Atletiek! Primêre Meisieskool Oranje het die Suid-Vrystaat Atletiek bygewoon en met ware Oranje-gees gewys dat geen trofee ons kan ontglip nie! 🦆 […]













