
-
Atlete na SA-Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Atlete na SA-Kampioenskappe: Foto bo: Voor: Kesia Nel, Cari Smit, Aneldi Bezuidenhout, Lea-Me Pettit, Celesté Pienaar, Anabelle Bezuidenhout, Jemma Shepherd en Demaine van Deventer Agter: Omolemo Kalane, Morapedi Masejane, Gerhard […]
-
SA Sprint Triathlon champs – Glenwood House School delighted
SA Sprint Triathlon champs. Glenwood House School, George, is proud to celebrate the achievements of two of our talented athletes, Keyla Douglas and Cameron McEwan, who represented the school at […]
-
CHOC-Huis – Hoërskool Fichardtpark het sagte, omgee harte
CHOC-Huis. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se leerders het beslis sagte, omgee harte. Fichie-leerders het onlangs ’n betekenisvolle uitreikprojek na die CHOC-Huis onderneem. Die inisiatief is met groot toewyding deur Carli Bouwer, […]
-
Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026 – Truida Kestell atlete skitter
Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026. Baie geluk aan Truitjies se uitblink-atlete wat die skool se naam met trots hoog gehou het by die Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026! Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer […]
-
Eerste seuns-tennisspan – Hoërskool Goudveld stel trots voor
Hoërskool Goudveld, Welkom, stel met groot trots hul eerste seuns-tennisspan bekend. Die vyf talentvolle spelers wat die Gouties gaan verteenwoordig is: Piet le Roux, Zandre Zietsman, Raynard Odendaal, Kellan Kleynhans […]
-
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool De Aar presteer
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms. Verlede naweek, op 7 Maart, het die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms in Kimberley plaasgevind. Die beste atlete van regoor die provinsie het mekaar daar uitgedaag in ’n dag vol talent […]
-
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe – Hoërskool Linden
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe. Hoërskool Linden spog met Callista Wood – ’n ware kampioen! Hoërskool Linden is trots om bekend te maak dat Callista Wood, ’n 16-jarige leerder en Junior Protea […]
-
Top 10 Gala – Michaelhouse shines at world-class Aquapark facility
Top 10 Gala. Michaelhouse proudly hosted the prestigious Top 10 Gala at the new world-class Aquapark facility of St Charles College, Pietermaritzburg. Fresh from a demanding weekend of water polo […]
-
Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché spog met 11 atlete
Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ’n hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is […]
-
SA Nasional Open Water – Hoërskool Transvalia staan uit
SA Nasional Open Water. 🏊♂️🌊 Valia swem 2026. Sterk vertoning by SA Nasional Open Water Championships. Baie geluk aan Zaan Oosthuizen wat die afgelope naweek in Jeffreysbaai aan die Open […]













