
-
SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Langenhoven
SA Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Langenhoven blink uit op atletiekbaan. Drie uitmuntende atlete van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs hul talente ten toon gestel en deurgedring na die SA Atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe […]
-
Kaapstad Mini-Toernooi – Hoërskool Gimnasium Paarl
Kaapstad Mini-Toernooi – Hoërskool Gimnasium Paarl is trots op een van hul Gimnasium-leerders wat ‘n groot prestasie behaal het. Hanri van Rooyen, ’n graad 11-leerder, het die afgelope naweek haar […]
-
Steyn City Hokkietoernooi – Hoërskool Zwartkop bult hul spiere
Steyn City Hokkietoernooi. 🏑 Zwarrie-hokkie wys hul spiere by Steyn City Toernooi! Hoërskool Zwartkop, Centurion, se eerste seunshokkiespan het aan die gesogte Steyn City Hokkie Toernooi deelgeneem en met trots […]
-
Caring for our environment – Stulting Primary proud of Kaylee
Caring for our environment. Last year, young environmental champion Kaylee Beresford discovered a tiny turtle on Boulder Beach in St Francis Bay. The little creature, later named Tumbles, had tragically […]
-
Boogskiet – Hoërskool Trio presteer by Virginia Kompetisie
Boogskiet. Hoërskool Trio se boogskietspan het Saterdag tydens die BCS Bulls Eye en Henties Bulls Eye-kompetisies in Virginia uitstekende prestasies behaal. Ons leerders het met groot toewyding en talent hul […]
-
Gregg Beling Hockey Festival – DSG Makhanda exceptional output
Gregg Beling Hockey Festival. DSG 1st Hockey Team Opens Gregg Beling Festival with Convincing Win. The DSG 1st Hockey Team takes part in the prestigious Gregg Beling Hockey Festival, where […]
-
SA Rowing Champs 2026 – St Dunston’s College superior results
SA Rowing Champs 2026. St Dunstan’s College celebrates double national rowing glory at the 2026 SA Rowing Championships. St Dunstan’s College, Benoni, proudly announces that two of its doubles crews […]
-
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege Primêr skitter op nasionale vlak! Agt talentvolle seuns van Grey Kollege Primêr in Bloemfontein is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SA Skole […]
-
Open Water Nationals – Hoër Meisieskool Oranje meisies skitter
Open Water Nationals. Hoër Meisieskool Oranje spog met top swemmers. Katie de Jager (16) en Ashleigh de Jager (14), leerders van Hoër Meisieskool Oranje, het onlangs aan die Open Water […]
-
Overberg Uitnodigingsgala – Hoërskool Swartland staan uit
Overberg Uitnodigingsgala. Hoërskool Swartland se swemspan het die swemseisoen op ’n glansryke noot afgesluit. Die span het na Hermanus gereis, waar hulle van 27 tot 29 Februarie aan die Overberg […]













