Gimnastiekkompetisies - Primêre Skool Naudeville
Gimnastiekkompetisies – Primêre Skool Naudeville

Gimnastiekkompetisies – Primêre Skool Naudeville


Gimnastiek-kompetisies. Baie geluk aan Marianca Alberts wat onlangs aan verskeie gimnastiekkompetisies deelgeneem het en telkens met uitstaande prestasies teruggekeer het!

9 Mei – Vriendskaplike Kompetisie, Bultfontein: Algeheel 1ste plek – Goud

16 Mei – Vriendskaplike Kompetisie, Bloemfontein: Nogmaals Goud

Hierdie puik prestasies getuig van Marianca se harde werk, toewyding en talent. Naudies is ongelooflik trots op jou, Marianca – hou so aan om hoog te vlieg!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article