
-
SA o.19 Vrouekrieketspan – Mieke, Hoërskool Kemptonpark se trots
SA o.19 Vrouekrieketspan. Hoërskool Kemptonpark vier ’n merkwaardige prestasie! Die Kempies is besonder trots op Mieke van Voorst wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse O.19-vrouekrieketspan. Hierdie span neem van 18–29 […]
-
Greg Beling Tournament – Renish Girls’ High School outstanding
Greg Beling Tournament. The Rhenish 1st Hockey Team returned home on Sunday after an action-packed weekend in East London. The girls competed in the prestigious Greg Beling Hockey Festival. Although […]
-
Hockey 100 Cap Milestone – Rhenish Girls’ High School delighted
Hockey 100 Cap Milestone. Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, proudly celebrates a remarkable achievement: over the past two weekends, no fewer than six 1st Team players reached the prestigious milestone […]
-
Con Spirito Debat-werkswinkel – Goudveld Hoërskool
Con Spirito Debat-werkswinkel. Op 27 Februarie het ’n groep van ons leerders die Con Spirito Debat-werkswinkel bygewoon — ’n dinamiese en praktiese opleidingsessie waar hulle geleer het om sterker te […]
-
Swartland se Lienka looi hamer, diskus
Die ASA-jeugkampioenskap en SA-skolekampioenskap wink nou vir Lienka Brand van die Swartland nadat sy die rekords laat spat het by die onlangse Wes-Kaap atletiekkampioenskap in Stellenbosch.
-
Greg Beling Hokkietoernooi – Goudveld Hoërskool
Greg Beling Hokkietoernooi. Goudveld Hoërskool se 1ste seuns- en dogtershokkiespanne het vanjaar vir die eerste keer die groot eer gehad om deel te neem aan die Greg Beling Hokkietoernooi in […]
-
Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff Reinet blink uit
Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespan het hierdie naweek met trots deelgeneem aan die Greg Beling Hokkiefees in Oos-Londen. Die toernooi, wat spanne van regoor Suid-Afrika lok, […]
-
KZN Athletics Championships – Durban Girls’ College delighted
KZN Athletics Championships. Durban Girls’ College proudly congratulates Sky-Shae Anderson (Grade 9) on her outstanding performance at the KZN Athletics Championships. Competing in the U16 100m and 200m sprints, Sky-Shae […]
-
Skole-hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer in Oos-Londen
Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché se o.18A hokkiespanne presteer by naweek-feeste van Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o.18A hokkiespanne het die afgelope naweek aan twee groot feeste deelgeneem en hul […]
-
U13 School Cricket – Stulting Primary School outstanding
U13 School Cricket – Stulting u/13 Clinch Dominant Victory Over Kruisfontein Primary. Stulting Primary School, Humansdorp, U13 cricket team delivered a commanding performance against Kruisfontein Primary School. Stulting secured a […]













