
-
Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof blink uit
Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof kan met trots aankondig dat twee van hul leerders deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys. Hierdie twee uitblinkers, Hendre Keyser en Teneal Keyser, het die […]
-
SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
SA Skole Swemkampioenskap. 🎉 Primêre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by […]
-
Hemelvaartdag – Ascension Day
Hemelvaartdag – Hemelvaartdag herinner ons daaraan dat Christus opgevaar het na die hemel. Ascension Day – Ascension Day reminds us that Christ ascended into heaven
-
Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol
Skole-Boogskiet. 🎯 Hoërskool Oosterlig Oosie Boogskiet. Baie geluk aan die talentvolle Oosie‑boogskutters wat hul skool met hul uitmuntende prestasies verteenwoordig het! Bullseye‑span Ethan Fourie • Saskia Franszen • Zandri Franszen […]
-
World Athletics U20 Championships -Trinityhouse Schools superb
World Athletics U20 Championships. Trinityhouse Schools, Randpark Ridge, is thrilled to celebrate the outstanding achievement of Davida Strong, who has been selected to join the Athletics South Africa squad for […]
-
Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter
Interskole Boogskiet. 🏹 Hoërskool Lichtenburg skiet hoog! Hoërskool Lichtenburg het Saterdag, 9 Mei, hul debuut gemaak by die Rustenburg Hoërskool Interskolekompetisie. Vyf dapper skuts het die skool verteenwoordig en hul […]
-
U17 Football Team call-up – St Stithians College delighted
U17 Football Team call-up. National U17 Football Team Call-Up. St Stithians College, Sandton, is immensely proud to announce that Lwandiso Radebe and Samkelo Mkhonto, talented students of St Stithians Boys’ […]
-
Mpumalanga Netbalspan – Hoërskool Ermelo trots op Netbalspelers
Mpumalanga Netbalspan. Erries skitter in Mpumalanga-netbal! 🏐 Hartlik geluk aan die uitmuntende Erries-netbalspelers wat met hul talent en deursettingsvermoë ’n plek in die Mpumalanga-netbalspan verower het. Hierdie prestasie is ’n […]
-
ACA WC 600 competition – Curro Durbanville Archery outstanding
ACA WC 600 competition. Curro Durbanville Archery Success. This past weekend, the talented Curro Durbanville archers proudly competed in the ACA WC 600 competition, delivering outstanding performances across all rounds. […]
-
A-liga Netbal – Primêre Meisieskool Oranje presteer
A-liga Netbal. Die Oranje‑dogters het onlangs weer hul talent en trots op die baan gewys! Op Maandag, 11 Mei het die A‑liga spanne teen gespeel, en op Donderdag, 7 Mei […]













