
-
Worcester Primêre Skool o/13 rugbyspan no 2 in SA
Primêre Skool Worcester se o/13A-rugbyspan is amptelik deur Ruggas.co.za aangewys as no.2 in die land in hul ouderdomsgroep. Ons is baie trots op hierdie span! Baie geluk aan al hierdie […]
-
Erries se 7’s rugby eindig onder die Top 8 in Noordvaal
Hoërskool Ermelo se 7’s-rugbyspan het op 14 en 15 September deelgeneem aan die Noordvaal 7’s-rugbytoernooi wat deur Hoërskool Menlopark aangebied is. Baie topskole se 7’s-rugbyspanne het om die titel geveg. […]
-
Nelstehuis se 100 jaar-feesviering sorg vir goeie atmosfeer
Op Vrydagaand, 14 September het 150 gaste by Kralinbergh aangekom om Nelstehuis, koshuis van Hoërskool Ermelo, se 100 jaar te vier. Die atmosfeer was feestelik en die gaste het aangesit […]
-
Hoërskool Nelspruit se balvaardighede dié beste
Hoërskool Nelspruit se balvaardighede is die beste! Dit is volgens die Nashua Rugby Skills Project in samewerking met ShadowBall na afloop van ‘n balvaardigheidskliniek wat vroeër die jaar by die […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School pupils shine at SA Canoe Marathon Championships
Pietermaritzburg Girls’ High School pupils, Melonie Croeser (left) and Olivia Woodburn, took silver and gold medals respectively in the under 14 category at the South African Canoe Marathon Championships that […]
-
Nog oorwinnings vir die Erries krieket
Hoërskool Ermelo het op Maandag 10 September drie krieketspanne op die veld gestuur en die EHS se naam is hoog gehou. Die o/14A-span het teen Hoërskool Piet Retief te staan […]
-
Ligbron eerste meisies krieketspan sluit seisoen af
Die Eerste meisies-krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het op Woensdag, 12 September, tuis teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal te staan gekom in hulle laaste wedstryd vir die seisoen. Hoogenhout […]
-
Maragon Ruimsig U/13 hockey boys perform
Maragon Ruimsig is very proud of their U/13 hockey boys who came second in Gauteng At Best of the Best Camps. They played their hears out and only lost in […]
-
Glenwood High School cricket vs Kearsney College
On Saturday, 15 September, the Glenwood 1st XI played their opening fixture of the 2018/2019 season against Kearsney College at home. It was a special day for Sanele Mnqayi and […]
-
Laerskool Outeniqua kamp by SOS-kamp in Villiersdorp
Die Graad 7’s van Laerskool Oueniqua het onlangs by die SOS-kamp in Villiersdorp gaan kamp. Hulle het ‘n heerlike kamp beleef, waar hulle onder meer van diere geleer en hindernisbane […]














You must be logged in to post a comment.