
-
Erries-graad 11’s ontvang streepbaadjies
Op Dinsdag, 9 Oktober, het die Erries hulle jaarlikse baadjieseremonie vir die graad 11’s gehou. Die spesiale funksie behels die oorhandiging van EHS se kenmerkende streepbaadjies aan volgende jaar se […]
-
Hoërskool Monument o/15 Netbalspan wen ‘Fast Five’ SA’s
Monnas van Krugersdorp is baie trots op hul o/15 netbalspan wat onlangs aangewys is as die SA ‘Fast Five’ wenners.
-
Liggie Kersdoof seremonie
Dit was op Dinsdagoggend, 9 Oktober, ‘n emosionele saalopening vir die Liggie-matrikulante toe hulle vir die laaste eerste dag en laaste Ligbron saal opening bygewoon het. Die laaste saal opening […]
-
Hoërskool Florida skiet hul pad oop by die SANSSU SA
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] 420 Skuts het gedurende die vakansie deelgeneem aan die SANSSU SA 2018 in Newcastle. Daar is deelgeneem in sporter-, veer-, […]
-
Hoërskool Punt leerders skitter by Eskom Wetenskap Ekspo
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Nikita Schutte en Hansie Barnard het die Eden Karoo tydens die Internasionale Eskom Wetenskap Ekspo, wat in Boksburg gehou is, verteenwoordig. Nikita Schutte wen n R30 000 […]
-
St John’s D.S.G. Speech Day
St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, recently held their annual Speech Day, with Nozipho Mbanjwa as the guest speaker. Ms Mbanjwa is CEO and Co-Founder of The Talent Firm, a global […]
-
Rolprentsterre by Ellisras Hoërskool
Donna Lee Robberts en Ivan Botha het Donderdag, 27 September, Hoërskool Ellisras besoek en uitgenooi na ‘n fliekaand by Mogolklub se terrein. Donna Lee het gesê sy weet hoe dit […]
-
KFC Hoërskool Punt Krieketfees
KFC PUNT KRIEKETFEES: SANGGROEP “Ek het die groep leerders gevra om die afrigters en gaste met die musiekale klanke van Hoërskool Punt se talentvolle leerders welkom te heet . Die […]
-
Hoërskool Strand Protea-toutrekkers presteer by Toutrek Wêreldkampioenskap 2018
Suid-Afrika was bevoorreg om verlede week en die naweek van 19 – 22 September die 2018 Toutrek Wêreldkampioenskap) by Hoërskool Kampsbaai aan te bied. So ook was Hoërskool Strand bevoorreg […]
-
KFC PUNT KRIEKETFEES : 2018
Hoërskool Punt in Mosselbaai is trots om weereens in 2018, in samewerking met KFC HEIDERAND en VOORBAAI, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied. Dit is vanjaar die […]














You must be logged in to post a comment.