[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Nikita Schutte en Hansie Barnard het die Eden Karoo tydens die Internasionale Eskom Wetenskap Ekspo, wat in Boksburg gehou is, verteenwoordig.   Nikita Schutte wen n R30 000 beurs na die Universiteit van Pretoria en kry ‘n ‘Highly recommended’. Hansie Barnard ontvang ‘n silwermedalje. Baie trots op ons twee leerders

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://novanews.co.za/wp-content/uploads/str/2018/10/Hansie-Barnard-van-Hoërskool-Punt.jpg” show_in_lightbox=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article