
-
Hoërskool Oudtshoorn leerders in Eden Tweekampspan
Hoërskool Oudtshoorn is baie trots op die 2 Struisies, Ninke Griffioen en Anlizé Vermeulen, wat opgeneem is in die Eden Tweekampspan. Die span gaan gedurende die vakansie, van 29 tot […]
-
Hoërskool Diamantveld Sportdag Netbal
Hoërskool Diamantveld van Kimberley se Diamantveld Sportdag het op 8 en 9 Maart plaasgevind. Die netbal-uitslae is as volg: Diamantveld O/16B vs Upington O/16B 17 – 1 Diamantveld O/19A vs […]
-
Hoërskool Nelspruit Rhinos Rugby-wynveiling oortref verwagtinge
Op Vrydag, 1 Maart, het Hoërskool Nelspruit Rhinos Rugby ‘n wynveiling aangebied om fondse in te samel vir die jaar se sporttoere. Mnr Sam Segopane van Fincon valuations was die […]
-
Nellies gasheer vir die eerste wintersportbyeenkoms
Hoërskool Nelspruit was gasheer die eerste wintersportbyeenkoms van die seisoen. Na afloop van die Super Interhoër op 27 Februarie, is die meeste van die Nellie-atlete se atletiekseisoen verby en is […]
-
Nellies ryg die medaljes in op Secunda
Mpumalanga se 2019-atletiekkampioenskappe wat verlede Saterdag, 9 Maart, oudergewoonte op Secunda aangebied is, sal vir seker onthou word as ‘n byeenkoms van ongelooflike tye en afstande, asook een waartydens Hoërskool […]
-
Primêre Skool Worcester neem deel aan Wilson Tennistoernooi
Vyf leerders van Primêre Skool Worcester, Albert Nel, Katinka Hanekom, Jaco Nel,Lara van Zyl en Peter Basson het op 2 Maart aan die Wilson Tennis-toernooi op Stellenbosch deelgeneem. Die leerders […]
-
OAKDALE-TOUTREK BLINK UIT
Tydens die SA Toutrekkampioenskap op 8 en 9 Maart op Oudtshoorn, het die Oakdale-toutrekspanne vyf van die ses goue medaljes gewen. Die 440 kg A-span moes na ? taai stryd […]
-
Errie-ruiters staan weer uit by verskeie kompetisies
Hoërskool Ermelo leerder, Surika Struwig, en haar perd, Janic Fosfor, is aangewys as Perd van die Skou tydens die Mpumalanga SA Boerperd Kampioenskap. Saam is hulle ook Universele 3 gang […]
-
Errie is deel van o/18 SA-skole se 7’s-rugbyspan
Walter Visser, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies vir die o/18 SA-skole 7’s-rugbyspan. Dié span het vanaf 6 tot 10 Maart aan die Capricorn 7’s- toernooi in Windhoek gaan […]
-
Liggie dring deur na Karate SA’s
Jonardo van Dyk, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders, het op Saterdag, 9 Maart in Middelburg tydens die Mpumalanga Karate uitdunne, ‘n silwer medalje in die o/17 Bruin- […]














You must be logged in to post a comment.