Vyf leerders van Primêre Skool Worcester, Albert Nel, Katinka Hanekom, Jaco Nel,Lara van Zyl en Peter Basson het op 2 Maart aan die Wilson Tennis-toernooi op Stellenbosch deelgeneem.

Die leerders het as volg presteer:

Albert Nel (0/11A Liga) Goud in die silwer afdeling
Katinka Hanekom (0/9A Liga) Goud in die platinum afdeling
Jaco Nel (0/13B Liga) Goud in die goue afdeling
Lara van Zyl (0/10A Liga) 7de plek
Peter Basson (0/10A Liga) Silwer in die silwer afdeling

Foto bo: Voor vlnr: Albert Nel, katinka Hanekom, en Jaco Nel

Agter: Lara van Zyl

Peter Basson was afwesig tydens die neem van die foto

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article