
-
TWEE SA-kampioene en 8 medaljes vir NHS op SA’s
Hoërskool Nelspruit is baie trots op hul twee SA-kampioene asook die agt medaljes wat hul atlete op die SA Atletiekkampioenskappe behaal het. Hiermee meer oor die afgelope 2019 Skolekampioenskappe (21-23 […]
-
The Easter Bunny Visits St John’s DSG Pietermaritzburg
The Grade R and RR Eaglets from St John’s DSG were very excited to receive a visit from the Easter Bunny! Pictured are the Grade RR Eaglets with teachers, Alex […]
-
Worcester Gimnasium Ma-en-Dogteraand
Worcester Gimnasium se gewilde Ma-en-dogter aand word vanjaar op 17 April aangebied. Die gasspreker is die bekende Susan Coetzer en dit beloof om weereens ‘n genotvolle aand te wees. Om […]
-
Monument High School 1st Hockey team excel
Monument High School, Krugersdorp, 1st team hockey girls participated in The Belgotex Fairmont Tournament which took place in Cape Town this vacation. The ladies only lost 2 games and ended […]
-
Laerskool Postmasburg Leerder Verteenwoordiger Gemeenskapsprojek
Gedurende die eerste kwartaal het die leerlingraad van Laerskool Postmasburg gehelp om die skool aan te moedig om ‘n verskil te maak. Die doel was om kos, komberse en speelgoed […]
-
Hoërskool Brackenfell presteer by SA Junior Troutrek-kampioenskappe
Hoërskool Brackenfell wens Clarissa Nel baie geluk met haar en haar span se vertoning by die SA Junior Troutrek-kampioenskappe in Oudtshoorn gedurende Maart. Haar span het in die 520kg die vyfde […]
-
Hoërskool Hugenote hokkiespanne toer
Hugenote Hoërskool van Wellington het ‘n propvol Maart-vakansie met ‘n verskeidenheid van toere. Die O/18A Dogtershokkiespan wen, tydens ‘n pragtige wedstryd, teen Settlers High School met 1-0. Hulle verloor ongelukkig […]
-
Worcester Gimnasium Gasvryheidsleerders beleef ‘High Tea’
Die Graad 12-Gasvryheidleerders van Worcester Gimnasium het die ongelooflike voorreg gehad om by Opstal ‘n High Tea te kon beleef. Die bekende Sjef PJ van Opstal het hulle bederf met […]














You must be logged in to post a comment.