
-
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: BAKKIE-WENNER
V.l.n.r.: Mnre. Nicolaas Strydom (M Briers Landboudienste), André Latsky (skoolhoof), Pietie Uys (seun van Piet Uys) Kobus Louwrens (Riversdal Toyota), Barend van Heerden en Kosie Lombard (M Briers Landboudienste). Hoër […]
-
Kwaggas blink uit by Eskom Wetenskap Ekspo
Die deelnemers van HS Outeniqua. Een-en-dertig leerders van Hoërskool Outeniqua George, het 3 en 4 Augustus aan die Eskom Wetenskap Ekspo deelgeneem. Die Kwaggas het weggestap met 2 brons, 9 […]
-
EHS o/15A-rugby veg hard in Virseker Beker kwartfinaal
Die o/15A-rugbyspan. Op Vrydag, 9 Augustus, het die Erries se o/15A-rugbyspan te staan gekom teen Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie was die semifinaal van die Virseker Beker-uitspele. Ongelukkig het die Erries […]
-
Erries spog met vierde plek in Noordvaal
O/15A-dogtershokkiespan Voor vlnr: Danel Olivier, Me. Linda Horn en Anzelle Vosloo Middel vlnr: Frané Swart, Deidre van der Meyden, Chloë van Wyngaardt, Sinethemba Nkosi, Aloné Arnoldi, Kayla van der Meyden, […]
-
Laerskool Muldersdrif atlete presteer by Landloop
Laerskool Muldersdrif landloop-atlete, Leandri Swart (1ste plek), Ciné Fraser (2de plek), Monique Blacquiere (8ste plek) en Marnu Bouwer 1ste plek het pragtig presteer tydens die landloop-byeenkoms op 2 Augustus by Laerskool […]
-
Laerskool Muldersdrif Snr koor presteer
Baie geluk aan laerskool Muldersdrif se Senior Koor wat ‘n Diamant verwerf het by RACA Kunswedstryd. Mullies is trots op julle!
-
HOËRSKOOL STRAND 1STE HOKKIESEUNS SLUIT SEISOEN AF
Die eerste seunshokkiespan (met 8 matriekspelers) het die 2019-seisoen op ‘n hoë noot afgesluit deur ‘n wedstryd teen die Strand Old Boys op Vrydag 9 Augustus te speel. Die Old […]
-
Laerskool Hartenbos o/11 dogters-hokkie
Voor v.l.n.r.: Ubré van Straaten, Marli Esterhuizen, Di – Ané Esterhuizen en Roxy Naudé Agter v.l.n.r.: Danike Nel, Chené Ellis, Juf. Esmarelda Lindt (afrigter) en Foenix du Toit Laerskool Hartenbos […]
-
Laerskool Hartenbos o/11 seuns-hokkie
Voor v.l.n.r.: Zaine Ferreira, Lincin Stevens, Hannes Schoeman en Richard Owen. Agter v.l.n.r.: Charl Odendaal, Nathan Burrows, Juf. Theresa de Bruin (afrigter) Arthur Muller en Liam Swanepoel. Laerskool Hartenbos se […]
-
St Andrew’s School for Girls learners receive awards
Congratulations to all the senior school girls from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who received awards at the end of term winter sports and matric cultural awards assembly. • […]














You must be logged in to post a comment.