Voor v.l.n.r.:  Ubré van Straaten, Marli Esterhuizen, Di – Ané Esterhuizen en Roxy Naudé

Agter v.l.n.r.: Danike Nel, Chené Ellis, Juf. Esmarelda Lindt (afrigter) en Foenix du Toit

Laerskool Hartenbos  se o/11 dogters-hokkiespan het Saterdag, 3 Augustus, deelgeneem aan ’n

hokkie-toernooi te Sedgefield. Hulle deel die trofee met Laerskool Park van Mosselbaai.

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article