Voor v.l.n.r.:   Zaine Ferreira, Lincin Stevens, Hannes Schoeman en Richard Owen.

Agter v.l.n.r.:  Charl Odendaal, Nathan Burrows, Juf. Theresa de Bruin (afrigter) Arthur Muller en Liam Swanepoel.

Laerskool Hartenbos  se o/11 seuns-hokkiespan het Saterdag, 3 Augustus, deelgeneem aan ’n

hokkie-toernooi te Sedgefield. Hulle deel die trofee met Laerskool Denneoord van George.

 

Laerskool Hartenbos is trots op hul hokkie-seuns!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article