Laerskool Outeniqua bedank die volgende borge bedank vir hul bydrae tot die 0/13-seuns-hokkiespan se hokkie-uitrustings: Ters Giliomee van Top Gear, Deon Grobler van Oasis Water en Gawie Kolbé van JAB Hockey.

Foto bo: v.l.n.r.: Ters Giliomee (Top Gear), Divan Badenhorst (Kaptein), Deon Grobler (Oasis Water).

 

v.l.n.r.: Gawie Kolbé (JAB Hockey), Victor Triegaardt (Onderkaptein), Divan Badenhorst (Kaptein) en Deon Grobler (Oasis Water)

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article