
-
Union High School 1st Rugby team beats Humansdorp 19 – 12
(Photo supplied) On Saturday, 7 March, Union High School’s 1st XV played against Humansdorp Secondary in very hot conditions at the Kirkwood Sports Day. The match was played at a […]
-
Union High School u/13 Rugby team enjoy tour to East London
This past weekend, Union High School’s u/13A rugby team travelled to East London to participate in the 10th annual Grens Sports Festival. This tour marked the start of a very […]
-
Hoërskool Upington Rugby
1ste Rugbyspan op pad na Kimberley Die afgelope naweek het Uppies aan Diamantveld se Sportdag deelgeneem. Al die spanne van Hoërskool Upington het teen Hoërskool Klerksdorp meegeding. Dit was ‘n […]
-
Uppies het suksesvolle rugby-naweek
Foto 1: Brandon Smuts, Daylon Beukes en Geo Engelbrecht na hul oorwinng tee Hoërskool Kalahari. Hoërskool Upington het 28 en 29 Februarie ‘n wonderlike naweek vol rugby aangebied. Van die […]
-
Hoërskool Noord-Kaap sportuitslae by Fichardtpark Sportdag
Netbal vs Sentraal o/15A verloor 5 – 15 o/15B verloor 1 – 22 o/19 A verloor 17 – 49 o/14A verloor 8 – 18 o/14 B verloor 2 – 9 […]
-
Paul Roos Gimnasium: SA O.18 7’s Rugbypan
Die SA o18 7s span het die finaal gewen teen Zimbabwe.Baie geluk aan Jordan en Jared wat Paul Roos verteenwoordig het in die span.
-
Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan vs Hoërskool Upington
HP Joubert VHS het ‘n vrienskaplike wedstryd (in die minder vriendelike weer) teen Hoërskool Upington oortuigend, 24-0 gewen. HP Joubert het Vryburg se eerste drie, Letlogonolo Kgaudi die tweede drie […]
-
Oud-Paul Roosers vat voor!
Steven Kitshoff Drie van Paul Roos se oud-leerders is beloon met leierskapsposisies in hulle onderskeie rugbyspanne. Steven Kitshoff (2010) is aangewys as kaptein van die Stormers terwyl Jacques van Zyl […]
-
Paul Roos Gimnasium se Bevan en Jared verwerf groen en goud
Vlnr: Jared Africa en Bevan Simons Bevan Simons en Jared Africa van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in die SA o/18-sewesspan wat die naweek van 28 en 29 Februarie […]
-
Hoërskool Framesby 7’s Rugby
Brandon Wilke Brandon Wilkie, gr 12 leerder van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het SA in ‘n internationale 7’s rugbytoernooi verteenwoordig in Portugal op 15 en 16 Februarie. Die span […]
-
Stulting Primary at Jake White coaching course
From left to right: Tiaan Muller, Elandré Smit, Stephan Muller, Henri Alers, Jake White, Wian Pienaar, Werner van Wyk en Lingaster Erasmus The past week the rugby coaches from Stulting […]
-
Worcester Gimnasium Rugby presteer by Audim Boland Sewes Toernooi
Agter v.l.n.r.: Mnr. Jeff Fransman (afrigter), Bradley Olifant, Oswald Scholtz, Ghudian van Reenen, Theuns du Toit, Wayde du Plessis en mnr. JP Matthee. Voor v.l.n.r.: Eushaan van der Merwe, Martino […]













You must be logged in to post a comment.