
-
Wittedrift Sportdag – Hoërskool Punt sportspanne presteer
Wittedrift Sportdag. OpSaterdag, 12 Maart, het Hoërskool Punt aan die Wittedrift Sportdag, Plettenbergbaai, deelgeneem. Dit uitslae van Punt se spanne is as volg. Hokkie Eerstespan meisies: Wen 1-0 teen Hoërskool […]
-
Fichardtpark Sportdag – ANHS rugby en hokkie uitslae
Fichardtpark Sportdag. Hoërskool Aliwal-Noord se rugby- en hokkiespanne het Saterdag deelgeneem tydens die Fichardtpark Sportdag in Bloemfontein. Rugby uitslae: Onder 14’s wen 32 – 0 teen Jim Fouche se B […]
-
Hoërskool Framesby: Brandon Wilkie sluit in 2021 aan by Sharks
Brandon Wilke van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het bekend gemaak dat hy in 2021 by die Sharks aansluit. Baie geluk, Brandon. Geniet elke oomblik daarvan!
-
Paul Roos Gymnasium Old Boy, Dieter Eiselen, excels
Congratulations to Old Boy Dieter Eiselen (2014), from Paul Roos Gymnasium Stellenbosch, who signed a professional three-year NFL contract with the Chicago Bears in the USA.
-
Hoërskool Despatch lewer ‘n wenner op: Rassie Erasmus
Schools That Rock publiseer kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Despatch in die Oos-Kaap het ‘n oud-leerder gelewer wat na skool, beslis sy […]
-
Paarl Gimnasium lewer wenners op: Jean de Villiers
Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Paarl Gimnasium is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, uitgestyg het in die […]
-
Hoërskool Upington lewer wenners op: Cobus Wiese – Rugby
Schools That Rock publiseer tans kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Upington, is bekend daarvoor dat van hul oud-leerders, na skool, hul merk […]
-
Hoërskool Vryburg lewer wenner op: Albert van den Berg – Rugby
Hoërskool Vryburg staan nie terug wanneer daar oor oud-leerders as wenners gepraat word nie. Schools That Rock publiseer tans kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en […]
-
Laerskool Vryburg bedank hul borge
Graag bedank Laerskool Vryburg die volgende borge vir hul 1ste span rugby seuns se klere hoedjies en sakke. Die seuns lyk pragtig dankie dat u in ons skool en kinders […]
-
Hoërskool Vryburg Rugby vs Hoërskool Schoonspruit in NWU Super 16
Hoërskool Vryburg se rugbyspanne het kragte gemeet teen Hoërskool Schoonspruit. Vrygurg het baie goeie rugby gespeel met vier uit vyf spanne wat gewen het. 1stes wen/ win 52 – 7 […]
-
Laerskool Stulting O.13 Rugbyspan hou Spitbraai
Wat is dan nou lekkerder as die heerlike reuk van spitbraaivleis in die lug? Voeg nou kampstoele, tente, musiek, vriende, goeie geselskap en die geluid van laggende en spelende kinders […]
-
Laerskool Vryburg o/11 Rugbyspan presteer
(Foto verskaf) Die O/11 Rugbyspan van Laerskool Vryburg het verlede week teen Laerskool Staats in Kimberley met ‘n telling van 22 – 7 gewen. Hulle het ook die naweek op […]














You must be logged in to post a comment.