Recent localised fires in South Africa’s winelands affected some farms, but overall wine production remains largely unaffected.
Die oud-polisiespeurder Wayne Wantza het in die Wellington-landdroshof verskyn waar die hof gelas het dat hy na Valkenberg-hospitaal verwys word vir verdere psigiatriese evaluering.
AI-generated images of a leopard in Pniel sparked misinformation, raising concerns for wildlife conservation and public understanding of the species.
Agt verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ‘n reeks rooftogte by drie spaza-winkels in Langerug in Franschhoek in die Wes-Kaap.
Die jaar het vir Leah le Roux (13) van die Paarl onstuimig begin nadat twee lewensgevaarlike diagnoses op een dag in Februarie met haar en haar gesin gedeel is. Tog…
Die De Kraal-sportveld in die Paarl, waar reeds vir ‘n geruime tyd opknappingswerk gedoen word, sal teen die einde van Maart oopgestel word vir die publiek en spesifiek vir rugbyspanne…
‘n Afgedankte regsman van die Paarlse firma Faure & Faure, teen wie ondersoeke steeds voortduur, se naam het weer opgeduik nadat dit aan die lig gekom het dat hy so…
Die Du Toitskloofpas-brand is suksesvol in bedwang gebring, met geen sigbare vlamme teenwoordig nie, ten spyte van uiterste hittetoestande.
Ongeveer 50 000 diere is teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap ingeënt te midde van voortgesette inentingspogings en monitering.
Die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van Paarl-Oos is Maandag (9 Maart) oorgeplaas vanaf die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse se Hooggeregshof.