Entries for The Taste Master SA Professionals closed, offering chefs a career opportunity in Paarl and a chance to win job placement.
A historic chapter in South Africa’s food industry has come to a close in Groot Drakenstein, where RFG Holdings Limited (RFG) has officially been delisted from the Johannesburg Stock Exchange…
Brandbestryders van KWDM en CapeNature maak vordering met die bestryding van ‘n veldbrand in Du Toitskloof, wat deur moeilike toestande belemmer word.
Du Toitskloofpas is gesluit ná ’n vragmotorbotsing, terwyl nooddienste ook ’n groot veldbrand in die omgewing bestry en verkeer ontwrig.
Drie maande nadat die 16-jarige Matt Botha skielik uit die lewe geruk is, vra die polisie die hulp van die publiek oor die botsing wat die tienerseun se lewe geëis…
Paasnaweek lê voor en talle mense staan tou vir ‘n stukkie vis om die tradisionele kerrievis te berei. Die bekende Jacobs-familie in die Paarl wat bekend daarvoor om vis te…
PAARL – ’n Skokgolf het Donderdagoggend (26 Maart) deur die Paarl getrek toe ’n 57-jarige vrou na bewering wreed in ’n woning in Pleinstraat in Lemoenkloof vermoor is en met…
Nuwe verwikkelinge het aan die lig gekom rakende die beplande Upper Bosman Estate-ontwikkeling in Hoog-en-Droog in die Paarl, nadat ‘n verteenwoordiger van die projek op 13 Maart in die Drakenstein-munisipaliteit (DM)…
‘n Mega-infrastruktuurprojek van R1,4 miljard is tans volspoed in die Drakenstein-vallei aan die gang, waar die munisipaliteit die grootste opgradering van sy riool- en afvalwaterstelsel nóg doen. Dit sluit in…