Drakenstein-munisipaliteit (DM) het die groen lig gegee vir die voorgestelde vervreemding van Van der Lingen- en Patriotplein asook ‘n gedeelte van Nuwestraat in Paarl wat die weg baan vir ‘n…
“Ons wou net hê die polisie moes hom laai en hospitaal toe neem vir ‘n kalmeerinspuiting. Toe skiet hulle hom in sy rug . . .” Só vertel Jenowin Hernies (25) se oupa…
Polisiespeurder Wayne Wantza verskyn in Wellington-hof en word na Paarl Hospitaal verwys vir psigiatriese waarneming ná skietvoorval met ernstige aanklagte.
A recent Ipsos poll shows strong support for the Franschhoek Cableway, with 64% of residents favoring the development despite some concerns.
Begunstigdes van die Franschhoek Claimants Trust eis antwoorde by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oor hoekom hy glo nie ‘n bedrogsaak in die Paarl-landdroshof wil aanhoor nie, te midde van nuwe…
Die hof wag op die aanvullende lykskouingsverslag om ingehandig te word voordat die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies amptelik na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas sal word. Die drie…
Drie mense, insluitend twee kinders en hul ma, is beseer ná ’n gasontploffing in ’n spazawinkel in Franschhoek gisteraand Groendal.
WELLINGTON – Die Boland-rugbyunie (BRU) het beklemtoon dat die sogenaamde “koop” of kontraktering van spelers by amateurklubs ‘n direkte oortreding van sy grondwet kan wees. Dit volg ná bewerings dat…
Upper Bosman Estate, ‘n nuwe residensiële ontwikkeling in die Paarl, is goedgekeur onder voorwaardes wat verseker dat infrastruktuur volhoubaar is.