‘n Paarlse nutsman, wat al voorheen in die hof was weens vermeende onvoltooide werk waarvoor hy die geld moes terugbetaal, is nou weer in die sop nadat ‘n bejaarde egpaar…
Die 55-jarige Franschhoekse man wat teregstaan op aanklagte wat met die besit en vervaardiging van kinderpornografie verband hou, se prokureur het die afgelope Maandag buite die Franschhoek-landdroshof gesê die landdros…
’n Adjudant-offisier van die Paarl-polisie word deur Opod ondersoek ná ‘n beweerde aanranding in die aanhoudingselle van die dorp se landdroshof.
Die veldbrand naby Franschhoek brand buite beheer en het versprei ten spyte van brandbestrydingspogings na nog ‘n verwoestende brand vroeër vandeesmaand.
’n CapeNature-brandbestryder is Saterdagoggend ná ’n nag op die Stettynskloof-berge suksesvol gered nadat sy ‘n beenbesering opgedoen het.
‘n Historiese rietdakhuis in die Paarl het afgebrand weens ‘n wegholveldbrand terwyl brandbestryders daarin geslaag het om ander nabygeleë huise te red.
Brandbestrydingspanne het op twee afsonderlike veldbrande in die Wes-Kaap gereageer in buite Franschhoek en naby ‘n informele nedersetting in Kleinmond.
’n Ongeluk op die N7 buite Piketberg het meer as 47 seisoenale plaasarbeiders beseer nadat ’n oorlaaide vragmotor omgeslaan het.
Hoër Jongenskool Paarl se Sean Erasmus is aangewys as die hoofafrigter van die WP se o.18 vyftientalspan vir vanjaar se Cravenweek.
Die Drakenstein-munisipaliteit het sy top matrikulante vir hul prestasies vereer en indrukwekkende resultate uitgelig tydens ‘n onlangse seremonie aangemoedig.