Nooddienste is Maandag (1 Desember) na ‘n woning in De Vriesstraat in Vanwyksvlei, Wellington ontbied waar ‘n man glo deur die Mbekweni-polisie doodgeskiet is. Hoewel die polisie dit in die…
Twee verwoestende brande het Klapmuts getref toe strukture in La Rochelle verwoes is en een persoon dood is. Sondag het ’n huis in Alexanderstraat afgebrand.
Concerns arose regarding the lease of Berg River Dam for recreation, as NGOs claim exclusion from the decision-making process, despite DWS’s assertions.
President Ramaphosa declared gender-based violence a national disaster, defended South Africa’s G20 presidency, and criticized the US for its absence.
Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.
Die debat oor die Safmarine-saal se ontruiming deur CYFS duur voort, en die raad het besluit om die huurkontrak nie te hernu nie.
Wellington Wines het hul produsente en aandeelhouers op ‘n jaareindfunksie bedien met ‘n wynproe, heerlike disse en optredes van Gian Groen.
Die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van die Paarl sal van volgende jaar in die hooggeregshof aangehoor word. Die verwikkeling in die hofsaak is Donderdag (27 November) in die…
Die brandseisoen in die Drakenstein-vallei word bemoeilik deur godsdienstige groepe wat onwettig vure maak met min bystand om dit hok te slaan.
Henry Jacobs van CYFS het ‘n petisie aan die Drakenstein-munisipaliteit oorhandig weens die ontruiming van die Safmarine-saal.