Chantelle Hartebeest Avatar

Chantelle Hartebeest


  • A R67 million injection into Paarl Hospital is set to fast-track repairs and strengthen the facility following a fire almost two months ago. The hospital building suffered extensive damage when it caught fire during the afternoon of 27 January this year. Staff members quickly rallied and evacuated some parts of the building, bringing patients to…

    by

    on

    R67 million approved to get Paarl Hospital repaired rapidly
  • Die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van Paarl-Oos is Maandag (9 Maart) oorgeplaas vanaf die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse se Hooggeregshof.

    by

    on

    Chanelle Plaatjies-moordsaak gaan voort in hooggeregshof
  • Active measures are being implemented in the Western Cape to contain Foot-and-Mouth Disease, ensuring agricultural stability and public safety amidst the outbreak.

    NovaNews

    by

    on

    Western Cape protects R13.5 billion livestock industry amid FMD crisis
  • The South African Weather Service (SAWS) has out a yellow level 4 warning for severe thunderstorms in the Cape Winelands and Overberg areas on Monday (9 February). According to SAWS showers and thunderstorms are expected to develop over the Overberg and Cape Winelands early from Monday morning. “Some of these may become severe leading to…

    by

    on

    Severe thunderstorms expected says SAWS
  • Fire crews of CapeNature and the Cape Winelands District Municipality (CWDM) are currently attending to a fire that broke at Du Toitskloof Pass on Friday (6 February). Jo-Anne Otto, spokesperson for the CWDM, confirmed the fire that is currently still active. “The CWDM Fire Crews are on scene. They have performed a backburn to try…

    by

    on

    Fire breaks out at Du Toitskloof Pass, crews on scene
  • Cervical cancer remains a significant public health challenge in South Africa, yet it is preventable. It ranks as the second most common cancer among women overall and the most frequent among those aged 15 to 44. Unfortunately, many parents refuse to have their daughters vaccinated. Each year, 11 000 women are diagnosed and 5 800…

    by

    on

    Get HPV shot for daughters
  • Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het gerugte ontken dat ‘n leerder Vrydag (23 Januarie) op die perseel van Klapmuts Primêr doodgeskok het. Die skielike dood van die agtjarige Matthew Cheswin Baartman het skokgolwe deur die Klapmuts-gemeenskap gestuur toe die seuntjie na bewering met ‘n lewendige elektriese kragkabel in kontak gekom het, wat tot sy dood gelei…

    by

    on

    WKOD ontken leerder is op Klapmuts Primêr doodgeskok
  • Dit was nog altyd ‘n droom van Dirk Petrus Human, beter bekend as DP, om self na sy matrikbal te ry – met die bloedrooi Jeep wat hy en sy pa vir jare saam opgebou het. Dié tiener was verskriklik opgewonde toe dié sportnutsvoertuig betyds vir die spoggeleentheid klaar was. DP, ‘n matrikulant aan die…

    by

    on

    ‘n Jeep vir sy afskeid
  • Die bekendstelling van die boek Crossing Boundaries, wat op ‘n doktorale studie van dr. Jeremy van Wyk gegrond is, plaas die onderrigrolle van Suid-Afrikaanse laerskoolhoofde onder die vergrootglas. Van Wyk, wat in Pniël grootgeword en in 1975 aan die Noorder Paarl Hoërskool matrikuleer het, sê die primêre doel van hierdie studie was om die geleefde…

    by

    on

    Nuwe boek sal skoolhoofde help
  • FRANSCHHOEK – ‘n Motoris is weens beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem nadat vyf mense Saterdagaand 9 Augustus beseer is toe twee voertuie reg van voor in La Provencestraat in Franschhoek teen mekaar gebots het. Nooddienste is omstreeks 20:10 na dié botsing in die Groendal-gebied ontbied. Volgens Kurt Maske, ‘n plaaslike paramedikus wat op die toneel…

    by

    on

    Ongeluk lei tot inhegtenisname van motoris

Gift this article