Nuus
-
Malmesbury se eie Springbok: Stil-stil laat harde werk talent jubel
Op die grondstrate van Wesbank, Malmesbury, het ‘n jong meisie met blink oë en ‘n vurige droom begin glo dat iets groter vir haar moontlik is. Maceala Samboya het te…
-
Hoërskool Sentraal skitter as wenner van Wesgrow-reeks
Die wenners in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is Maandag 25 Augustus aangewys.
-
Jong vroue doen waardevolle ervaring as junior kabeltegnici op
Twee jong vroue doen waardevolle praktiese vaardighede in turbinebedrywighede op.
-
Rastas onstoke nadat polisie hul dagga gryp
PAARL – Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post…
-
Geliefde rugby-afrigter van Boland sterf na hartaanval
Alridge Mercuur is kort nadat hy ‘n nieroorplanting gehad het, Saterdag onverwags dood.
-
Wynlande se fenomenale vroue vereer
‘n Groep vroue vanuit verskillende dorpe binne die Kaapse Wynland is op 13 Augustus vereer tydens ‘n glans geleentheid in die Paarl-stadsaal. Die Fenomenale Vroue van die Wynlande 2025 toekenningseremonie…
-
Staat sal borg teenstaan vir ‘pastoor’ wat glo pornografie met tieners maak
Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat verlede naweek weens die vervaardiging…
-
AfriForum nader die hof vir duidelikheid oor Kaapstad se nuwe tariefmodel
Die burgerregte-organisasie AfriForum het `n aansoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof gebring om duidelikheid te kry oor die wettigheid van die Stad Kaapstad se nuwe tariefmodel.
-
Wyle regter Yvonne Mokgoro: Forensiese kenner gee mening oor ongeluk
‘n Forensiese kenner het in die hof sy mening gegee van wat kon gebeur het in die voertuigbotsing waarin wyle regter Yvonne Mokgoro ernstig beseer is. Sy is later weens…
-
Drie mans dood in Eersterivier skietvoorval
KAAPSTAD – Wes-Kaapse provinsiale speurders ondersoek die omstandighede rondom ‘n skietvoorval wat die lewens van drie mans tussen die ouderdomme van 18 en 39 jaar geëis het in die vroeë…










