Nuus
-
Die “Malmesbury-missiel” onttroon Franse se Dupont
Pieter-Steph Du Toit het Antoine Dupont as die beste speler onttroon, kort voor die Springbokke die Franse Saterdag pak.
-
LUR van gesondheid se skielike bedanking dui op ‘morele bankrotskap’
Die skielike bedanking van die Noord-Kaapse LUR van gesondheid, Maruping Lekwene, het tot kommentaar uit verskeie oorde gelei.
-
Afgetrede Worcesterse onderwyser uit op borgtog ná seksklag
Die saak waarin ’n 65-jarige onderwyser van ’n Worcesterse hoërskool aangekla word van die seksuele aanranding van ‘n 16-jarige leerder, is by die Kaapse Wynland Onderwys-distrikskantoor en Raad vir Arbeidsverhoudinge…
-
Matie-moord: Niks sal Jesse terugbring, sê bedroefde familie
Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November…
-
Skok ná drie mans van Worcester in hof verskyn ná ‘aanrandings’
‘n Onderwyser, polisiebeampte en sielkundige van Worcester is uit op borgtog ná klagtes van seksuele aanranding teen hulle gelê is.
-
Mobiliteitsdepartement waarsku teen misbruik van Bainskloofpas
Die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het kommer oor swaar voertuie wat op Bainskloofpas vasgeval het, wat verkeersprobleme en veiligheidsrisiko’s veroorsaak. Vergaderings oor oplossings het reeds plaasgevind.
-
IN DIE HOF | Japie-moordsaak sloer nog, weer probleme met regsverteenwoordiger
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…
-
Opposisiepartye kap DA oor Safmarine-saal in Wellington
Die GOOD-party en VF Plus het die DA gekritiseer oor hul stemming teen die verhuring van die Safmarine-saal aan CYFS, terwyl Jacobs die politieke intriges en bekommernisse oor die saal…
-
Kaptein se wilskrag gee haar moed in die stryd teen kanker
Sy is in 2024 met kanker gediagnoseer. Alles het toe vinng gebeur. Nadat sy met kanker gediagnoseer is, is ‘n gedeelte van haar derm verwyder. Hulle het onmiddelik met chemo…
-
Duisende gebreide prosteses aan vroue regoor SA geskenk
Die prosteses word nie net sentraal oorhandig nie. Verskeie versendings is reeds landwyd via Kansa se kantore versprei sodat vroue in stadsgebiede én klein dorpe die ondersteuning kan ontvang wat…










