Nuus
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Bloemfonteiner nou deel van uitgelese groep marathon-atlete in die wêreld
Thinus de Vries van Bloemfontein het Sondag sy sesde groot marathon voltooi en is nou deel van ‘n uitgelese groep marathon-atlete.
-
Strand se Mieke dans al die pad tot in New York
Mieke Carr, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Strand, het internasionale roem verwerf deur die UDC Advanced Grand Champion-titel in Ierland te wen en daarna verskeie nasionale danscompetisies in Suid-Afrika te…
-
Arbeidshof verwerp polisie se hersiening oor tydelike ongeskiktheidsverlof
Die Arbeidshof in Gqeberha het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) se aansoek om ‘n arbitrasie-toekenning tersyde te stel, van die hand gewys in ‘n saak waarin die polisie geweier het om…
-
Paarl-kroegmoord: Verhoor vind nie meer plaas, beskuldigde wil nou pleit
Christo Isaacs, die man wat aangekla word van die steekmoord op ‘n Paarlse pa van drie kinders by ‘n plaaslike kroeg in Augustus verlede jaar, se prokureur het Dinsdag (4…
-
Wellingtonse oumagrootjie vertel van jare se pyn in hof
usana de Villiers (70) het skuldig gepleit vir die moord op haar drie agterkleinkinders. Sy het oor haar trauma en hul onstabiele leefomstandighede in die hof getuig.
-
Jong onderwysstudent deur die nag doodgemartel in De Doorns
DE DOORNS – ’n Negentienjarige onderwysstudent van De Doorns se lewe is op die vooraand van die 16 Dae van Aktivisme van geen geweld teenoor vroue en kinders wreed kortgeknip…










