Nuus
-
Seun kom op sy ma se lyk onder bed af toe hy na haar gaan soek
Die 64-jarige vrou is vermoedelik verwurg ná sy in haar huis oorval is, het die Worcester-polisie gesê. Daar was wurgmerke en bloed aan haar mond.
-
Rowers slaan laatnag toe op ambulanspersoneel in Zwelethemba
Een van die rowers het die ambulans se deur oopgepluk, gevloek en gesê hy wil die tablet hê. ‘n Stoeiery het binne in die ambulans ontstaan.
-
Ouers voel hul kinders is onveilig ná skool se heining gesteel is
Die ouers is bekommerd oor hul kinders se veiligheid, omdat enigeen nou toegang tot die skoolterrein het en selfs bendes al in skoolure op die terrein was.
-
Wellingtoner wen provinsiale sportmedia-toekenning
Charl Williams is aangewys as Wes-Kaapse Sportjoernalis van die Jaar by die provinsiale toekenningseremonie, ter ere van plaaslike sport- en gemeenskapsprestasies.
-
Fietsryer se tog van 1000km vertel storie van keuses
Bea Labuschagne se fietstog oor 1000km van Bloemfontein tot in Kaapstad nader nou vinnig sy einde.
-
“Wanneer kom Pappa huis toe?” – Skoonsusters verbreek stilte oor Ekapa-ramp
Die vroue van twee van die vyf vermiste mynwerkers wat meer as twee weke gelede in ’n modderstorting byna 900 meter ondergronds in Kimberley vasgekeer is, luister “oor en oor”…
-
Geen borg vir bestuurder wat na bewering kind voor ma doodry
“Ek is nie ’n springbokkie nie, en ek sal my hofsaak bywoon,” het Diego Stevens (33) Dinsdag 3 Maart in sy borgtogaansoek in die Atlantis-landdroshof gesê. Stevens, die bestuurder van…










