Nuus
-
‘Roots’ se moordenaars kry 25 jaar tronkstraf vir moord, 5 jaar vir ontvoering
LANGEBAAN – ‘n Lyk wat op 8 November verlede jaar in ’n sloot by die afvalstortingsterrein in Oostewalstraat, Langebaan, gekry is, het skokgolwe deur die gebied gestuur. Twee mans, Aylwin…
-
Liefde is in die lug: Nuwe oes boere gereed vir liefdessoektog
Terwyl die land se oog nog op Herman Lensing en Yolani Abrahams as Suid-Afrika se volgende bobaashuiskokke in Kokkedoor: Son & see gevestig is wat op Donderdag 20 November begin,…
-
Ses vermeende aanranders van ‘n bejaarde Welkomse vrou binnekort in streekhof
Die beskuldigdes, Lynette Brummer (64), Anna Fourie (73), Nomsa Ngcongwane (56), Prudence Majorobella (35), Mofolo Ntswaki (30) en Puseleletso Mola (33) staan tereg op aanklag-te van poging tot moord, marteling,…
-
Skietery in Sir Lowry’s Pass eis sjebeen-eienaar, wond glo inwoner
‘n Skietvoorval in Sir Lowry’s Pass het Woensdag 12 November ‘n 39-jarige sjebeen-eienaar, Nandipha Gwabeni, se lewe geëis. Twee mans het vermoedelik haar woning onder voorwendsel van alkoholaankope betree voordat…
-
Vlammehel op plase in Swartland, vragmotors bly in die slag
‘n Graanland en ‘n vragmotor van Thys van Niekerk het Donderdag omstreeks 14:13 op sy plaas Oumuur in die omgewing van Koringberg aan die brand geslaan. Van Niekerk, wat op…
-
Henderson vra glo dat video-inligting van kringtelevisie verander word
Die moordverhoor teen John Ross Henderson duur voort in die hoogeregshof in Kimberley.
-
Man wat eks vermoor kry 25 jaar tronkstraf
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel…
-
Gedenkdiens vir Phillip Henn volgende week in Jeffreysbaai gehou
‘n Gedenkdiens vir die ontslape akteur Phillip Henn word op Saterdag 22 November om 10:30 in die Jeffreys Bay Bible Church gehou. Die diens sal per videostroom uitgesaai word. Die…
-
Skelm verkeersbeamptes gevonnis weens omkoopgeld vir lisensies
Die Kaapse landdroshof het twee voormalige verkeersbeamptes van die Ashton-verkeersafdeling en ‘n private individu stewige vonnisse opgelê nadat hulle vroeër op aanklagte van korrupsie skuldig bevind is. Die hof het…










