Nuus
-
Geliefde onnie groet op 66 ná 44 jaar van onderwys in Macassar
Christina Coetzee (66) het ná 44 jaar van onderwys gegroet en vier generasies van Macassar-kinders opgevoed by Hoërskool Zandvliet.
-
Verhoogde veiligheidsrisiko’s tydens vakansie; weet waar jou kinders is
Weet die vakansie ten alle tye waar jou kinders is en lig hulle in oor veiligheidsrisiko’s
-
Eeue oue erfenis tot niet ná plaashuis in Swartland afbrand
Een van die oorspronklike plaashuise op die Waylands-plaas buite Darling in die Swartland is deur ‘n verwoestende brand in die puin gelê.
-
Hof bevind dat matriekuitslae mag gepubliseer word
Die Hooggeregshof in Pretoria het vandeesweek bevind dat matriekuitslae gepubliseer mag word op openbare platforms. AfriForum het die beslissing verwelkom en beskou dit as ’n oorwinning vir alle betrokkenes, maar…
-
Oud-Kraaifonteiner wen Jan Rabie & Marjorie Wallace skrywersbeurs
‘n Vernuwende stem in die Afrikaanse letterkunde het die land se grootste skrywersbeurs gewen.
-
Vrystaat premier mors geld terwyl dienste ly
Die Vrystaatse premier het ‘n bykomende R7 miljoen vir haar kantoor van die ANC ontvang, terwyl die VF Plus daarteen gestem het. Ondersoeke na R482 miljoen aan onreëlmatige uitgawes is…
-
Mafube-werkers staak weens weerhouding van salarisse
Mafube-munisipale werkers het gestaak weens onbetaalde salarisse, wat moontlik volgende maand sal voortduur aangesien die nasionale tesourie fondse weerhou.










