Nuus
-
Sixty60-drywer sterf in noodlottige ongeluk, kollegas drom saam op toneel
‘n Sixty60-afleweraar is Dinsdagoggend in ‘n noodlottige botsing op die R102 naby Somerset-Wes dood ná ‘n botsing met ‘n ander voertuig.
-
Drakenstein-munisipaliteit beplan om 56 poste te sny
Die Drakenstein-munisipaliteit sal , R19,3 miljoen bespaar as hy voortgaan met sy planne om 56 poste, wat wat as finansieel onvolhoubaar bestempel is, te sny.
-
Tragedie tref Paarl: tienerfietsryer en bekende sakeman sterf
‘n Jong fietsryer (16) en ‘n bekende sakeman (41) van die Paarl het die naweek in twee afsonderlike padongelukke omgekom.
-
Boxing Day baanfietsuitdaging keer terug vir 127ste aanbieding
Die Paarl Boxing Day baanfietsuitdagings vind soos oudergewoonte op 26 Desember plaas. Dit sal die 127ste aflewering van die gewilde fietsrygeleentheid wees.
-
Dié riglyne help bepaal of jou kind emosioneel gereed is vir graad 1
Ontdek verskeie faktore wat bepaal of jou kind gereed is vir graad 1, insluitend emosionele gereedheid en selfvertroue.
-
Wouter Basson deel lewenslesse uit ’33 jaar se stres’ aan feesgangers
Geloftefeesgangers by die Perdeberg Boerevereniging se jaarlikse viering het Dinsdag 16 Desember in ‘n toespraak deur dr. Wouter Basson gehoor hoe lewenslesse en sterk geloof in hulself en die Opperwese…
-
Ligte brand ná ‘dekades’ vir Sir Lowry’s Pass-informele nedersettings
Ná dekades van stryd sien Kanaal en Bloekombos uiteindelik hoop terwyl Eskom besig is om die gemeenskappe te elektrifiseer, hoewel nog nie voltooi nie.










