Nuus
-
Groep bewoners by Fraaigelegen-plaas in die Paarl sê nee vir verskuiwing
‘n Regsgeding speel hom tans in die Paarl-landdroshof af te midde van ‘n aantal huisgesinne wat weier om van die Fraaigelegen-plaas te trek.
-
Getroue, geliefde koerant-afleweraar sterf ná aanval in Strand
Ná 22 jaar van getroue koerante-aflewering is Hester Taljaard (71) se lewe wreed verkort deur ‘n aanval wat haar gesin met gebroke harte agtergelaat het
-
Paarlse vrou red diere uit die nadraai van verwoestende brand
Terwyl verwoestende vlamme die Paarlvallei verskroei, het Tessa van Leeuwen Boomkamp haar lewe gewaag om hulpelose diere te red.
-
Twee kraai koning in Trans Algulhas ten spyte van teëspoed met spanmaat
Met ‘n besering vyf weke voor die kompetisie moes daar inderhaas na ‘n spanmaat gesoek word. Die 16-jarige Ian Hall het gehelp om die knoop deur te haak.
-
Pa en seun word saam vlammevegters vir Jeffreysbaai
Hannes Bekker het die brandkrisis gebruik om sy seun Heinrich te bemagtig, deur hom saam te neem na die vernietigende brandtonele.
-
Wind en warm weer dra by tot uitdagende 2026 druif-seisoen
Kwaliteit tafeldruiwe kan op winkelrakke verwag word, maar wind en warm weer het tóg ‘n effek op dié 2025/26-seisoen. Só verduidelik Liezl Jonker verbonde aan die Bergrivier Tafeldruif-produsentevereniging. Die tafeldruifseisoen…
-
FOTO’S VAN EERSTE SKOOLDAG │ So begin ‘n nuwe lewensavontuur
Duisende gr.1-leerders in die Vrystaat het met hul nuwe skoolklere agter die banke ingeskuif.
-
Bloemfontein-biokinetikus pak 1000km fietsrit Kaap toe aan om kinders se toekoms te help bou
Bea Labuschagne (22) ry binnekort die 1000km van Bloemfontein tot in Kaapstad met ‘n fiets vir ‘n goeie doel.










