Nuus
-
Onwettige studenteverblyf kan lei tot diskwalifikasie vir NSFAS-befondsing
Tydens ’n oorsigbesoek aan studente-akkommodasie in Oudorp, Kroonstad, het die VF Plus bevind dat studente in sekere gevalle in onaanvaarbare omstandighede woon.
-
Hittegolf laat binnelanders rooi sien; hoë temperature vir hele week voorspel
Hoë dag- en nagtemperature word vir die duur van die week oor ‘n groot deel van die land voorspel.
-
WKOD ontken seun (8) het op skoolterrein doodgeskok
Die WKOD hou vol dat ‘n ondersoek nog moet bepaal wat tot die dood van ‘n 8-jarige leerder van ‘n plaaslike laerskool gelei het.
-
Ma en seun afgemaai in bloedige naweek op die Kaapse Vlakte
Polisie soek moordenaars van drie mense doodgeskiet Saterdagaand in Valhallapark, insluitend ma en haar 18-jarige seun.
-
Affies-oudhoofseun ry 2 800 km vir kinderkankerbewusmaking
Andru van Zyl, ‘n 18-jarige, het 2 800 km fietsgery om R650 000 in te samel vir Childhood Cancer Foundation South Africa.
-
SAOU sê fokus op basiese vaardighede in onderwys belangrik
Die SAOU sê die Departement van Basiese Onderwys se verskuiwing na ‘n fokus op geletterdheid en syfervaardigheid is deurslaggewend.
-
Vroeë tandesorg noodsaaklik vir kinders maan tandarts
Dr. Ockert Bekker beklemtoon vroeë tandheelkundige sorg vir kinders en stel besoeke vanaf tweejarige ouderdom voor om plaakverwante skade te voorkom.










