Nuus
-
Geliefde slangvanger van Breedevallei sterf ná tyd in hospitaal
Medelye stroom in vir André du Preez se gesin ná sy afsterwe vanoggend in die hospitaal.
-
Boere versoek om saam te werk met bek-en-klouseer-inspeksies
Boere word versoek om samewerking te gee wanneer betrokke amptenare hul plase besoek om kuddes vir bek-en-klouseer te inspekteer.
-
KYK | Vrou bring met vioolmusiek kalmte in haar man se laaste dae
Bloemfonteinse musikant Elsabé de Jager het haar sterwende man bemoedig met die mooi klanke van geestelike liedjies op haar altviool.
-
Veiligheidswag in Franschhoek aangeval en met mesgesteek
Veiligheidswag helder oordag in Franschhoek gesteek; een verdagte in hegtenis, polisie ondersoek saak van aanranding.
-
AfriForum dagvaar president en kie oor grondwetlikheid van NGV-wet
AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en ander laat beteken as deel van dié burgerregte organisasie se regsaksie om die grondwetlikheid van die omstrede Wet op Nasionale Gesondheidsversekering…
-
Polisie bevestig dat Klapmuts-leerder (8) doodgeskok is
Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.
-
Onwettige informele handel bly kopseer in Paarl se sakekern
Frustrasie ontstaan in die Paarl namate onwettige handelaars voortduur ten spyte van munisipale verordeninge en wetstoepassers wat dit veroordeel.
-
19 Februarie: Joshlin Smith se verdwyning skok die land al vir twee jaar lank
Dit is vandag presies twee jaar gelede dat die sesjarige Joshlin Smith spoorloos verdwyn het, en tot vandag bly haar verdwyning ‘n raaisel.










