Nuus
-
Dapper Jannei (12) se long is verwyder, maar die gees is ontembaar
‘n Dag voor haar ma se verjaardag, is Jannei Schler van Despatch se een long verwyder. Die operasie het ‘n nuwe fase vir die gesin ingelui.
-
VIDEO: Salvo klink op met opening van Blokhuis-museum
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke het sy nuutste toevoeging geopen: ‘n Lewensgetroue replika van ‘n Britse blokhuis.
-
Gewelddadige storm saai verwoesting regoor Welkom, Odendaalsrus en Virginia
‘n Vernietigende storm wat Welkom, Odendaalsrus en Virginia getref het en ernstige skade veroorsaak het, het meer as 30 bome laat val, en daar was ‘n lang kragonderbreking.
-
KYK | Hewige storms rig skade in verskeie streke aan
Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was ‘n hewige storm op Dinsdag 2 Desember in Welkom en die Goudveld.
-
VS regering sal moontlik R32 m. vanaf tesourie verbeur
Die situasie waarin die Vrystaatse regering hom bevind waarin R32 miljoen aan nasionale tesourie terugbetaal sal moet word, is onvergeeflik, sê VF Plus.
-
Skote klap, seun getref: Pa eis geregtigheid na polisie-operasie
‘n Sewejarige seun is na bewering in die been geskiet toe polisie die ontsnapte gevangene Denver Pietersen in hegtenis geneem het.
-
Betoging oor lone ontwrig tydelik aktiwiteite op Du Toitskloofpas
Op 2 Desember het tydelike werknemers van Entsha AOT op die Du Toitskloofpas betoog oor loongeskille, wat konstruksieaktiwiteite tydelik ontwrig het.
-
Verdagte vas ná dood van bejaarde boer in Limpopo; soektog na tweede duur voort
Een verdagte is in hegtenis geneem ná die plaasmoord naby Baltimore in Limpopo. ‘n Soektog na die tweede verdagte duur voort.
-
Vermeende verkragter toon ‘diepgaande ‘grootheidswaan en spoggerigheid’
‘n Vermeende verkragter het in die hooggeregshof in Kimberley dieselfde woedebuie getoon as waarvan sy slagoffers getuig het.










