Nuus
-
Padwerk van miljoene dalk in November al voltooi
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur vorder met ‘n R141,5 miljoen-projek om paaie te moderniseer, en het reeds werkgeleenthede en plaaslike betrokkenheid bevorder, ter ondersteuning van ekonomiese groei.
-
Nog geen nuwe gevalle van malaria in Vrystaat aangemeld ná dood van Luckhoff-boer
Geen verdere gevalle van malaria is tot nog toe in Luckhoff aangemeld nie nadat ‘n boer onlangs aan dié siekte in die Vrystaat dood is.
-
Wellington se historiese Goodnow-saal amptelik heropen ná #feesmustfall-brand
Die heropening van die Goodnow-saal in Wellington het Saterdag (11 Oktober) oud en jonk bymekaar gebring vir die eerste keer sedert dit nege jaar gelede in ‘n brand verwoes is…
-
Vyf beseer toe helikopter in suide van Kalifornië neerstort
VSA – Vyf mense is beseer toe ‘n Bell 222-helikopter Saterdagmiddag (11 Oktober) in Huntington Beach, in die suide van Kalifornië neergestort het. Volgens ‘n berig op CBS News het…
-
Rowers teiken gasteplaas op Franschhoek
Rowers het Sondag (12 Oktober) in die vroeë oggendure ‘n paar mense oorrompel wat gekuier het by ‘n gasteplaas in Franschhoek. Kol. Frederick Rossouw, stasiebevelvoerder by die Franschhoek-polisie, het die…
-
KYK | Jong krieketspelers val plat toe skote langsaan sportveld klap
WORCESTER – Krieketspelers van twee besoekende laerskole moes verlede Maandag (6 Oktober) voor die koeëls vlug toe ’n skietery enkele meters vanwaar hulle besig was om krieket te speel, in…
-
Motorongeluk eis vrou se lewe
Porterville – Die R44 het Vrydagmiddag (10 Oktober) die lewe van ‘n vrou geëis nadat sy vermoedelik naby Porterville beheer oor haar voertuig verloor het. Kapt. Tanya Helfrich, polisiewoordvoerder vir…
-
Standbeeld onthul in Orania: ‘Nuwe dag breek aan vir erfenis van Paul Kruger’
Die Kruger-standbeeld is op 10 Oktober op die dorpsplein in Orania onthul, en meer as 2 000 mense het die geleentheid bygewoon.
-
Ou Meulteater se verhuring bekyk
Die Drakensteinse munisipale raad het ‘n langtermynverhuring van die Ou Meulteater bespreek, nadat vorige bestuurders bedank het weens uitdagings. ‘n Mededingende bodproses sal volg op goedkeuring.










