Nuus
-
Prokureur van Welkom kry drie lewenslange vonnisse vir verkragtings
Bekende Welkomse prokureur en veroordeelde verkragter kry 131 jaar tronkstraf in Bloemfonteinse hooggeregshof.
-
Paarliet wag al twee jaar op beskermingsbevel teen vervreemde man
‘n Paarlse vrou beweer sy sukkel al sedert Oktober 2023 om ’n beskermingsbevel teen haar vervreemde man te kry. Sy beweer hy het haar verkrag en vervolg haar steeds.
-
Kankeroorwinaars | Positiwiteit, geloof en ondersteuning troef donker tyd meer as een keer
“Dit was absoluut een van die donkerste tye in my hele lewe, maar danksy my goeie ondersteuningsnetwerk het ek kanker ‘n tweede keer oorwin.”
-
Niggies sê weer “nee dankie” vir sosiale media
Twee Drakenstein-inwoners neem deel aan die NoSo-November-veldtog om hulle sosialemediaverbruik vir 30 dae te verminder, met die doel om produktiwiteit te bevorder.
-
Fret-liefde loop skeef by dieresorg-sentrum in Klapmuts
Al drie die diertjies wat glo Saterdag 4 Oktober deur ‘n vrywilliger van die Exotic Animal World Klapmuts gesteel is, is veilig “terug by die huis”.
-
Gruweldood van jong Vrystater (33) in Amerika laat geweldige leemte tuis
Die trefkrag van die botsing het die lokomotief aan die brand laat raak en ongeveer 20 waens het ontspoor.
-
‘Herstel nou die Rooibaai-kaai’
Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige…
-
Kankeroorwinnaars | Radiografis se moed omskep haar dubbele stryd in bevryding
“Ek het gevoel: Hierdie is my plek. Dit was lekker om met pasiënte te werk, en ek het geweet die Here het my daar geplaas om ander te help.”
-
Nuwe wynhoofstuk vir Landskroon en Survivor Wines
Landskroon-wynplaas, onlangs oorgeneem deur Van Loveren, sal saam met Survivor Wines fasiliteite deel, terwyl hulle apart bly. Wynmaak en verbouing van druiwe bly geskei, met uitbreidingsplanne in werking.










