Nuus
-
Kroonstad-boer die Lamb Champs-kampioen
Die Noord-Vrystaat vier fees nadat ‘n boer uit die Kroonstad-distrik vanjaar as die nasionale Lamb Champs-kampioen gekroon is. Hennie Jonker van Zorro Hampshire Down-stoetery buite Kroonstad het die afgelope naweek…
-
Drakenstein-munisipaliteit verander standpunt oor Bainskloofpas-mosie
Die Drakenstein-munisipaliteit het besluit om ‘n skrywe te rig aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit oor die Bainskloofpas se misbruik deur vragmotors, nadat die munisipaliteit ‘n aanvanklike mosie hieroor verwerp het.
-
Erfenismonument weerloos teen weerlig nadat diewe ligafleier verwyder
FOCHVILLE – Die Danie Theron-gedenksuil langs die N12 naby Fochville het die jongste slagoffer van toenemende erfenismisdaad geword nadat diewe die koper weerligafleierkabel van die historiese monument afgesteel het. Die diefstal…
-
Openbare orde-polisie maak vordering in stryd teen misdaad
Die openbare orde-polisie-eenheid (Pops) in die Kaapse Wynlande het die afgelope paar weke groot vordering gemaak deur misdaad in dié gebied in sy spore te stuit. Kapt. Basil Seekoei, ‘n…
-
Veldbrand langs Drakenstein-gevangenis steeds aan die gang
‘n Veldbrand langs die Drakenstein-gevangenis word steeds deur brandbestryders geblus, ten spyte van uitdagende omstandighede.
-
Padinstandhoudingsvoertuie in Wes-Kaap vernuwe vir Vervoermaand
In Suid-Afrika is Oktobermaand benewens Geestesgesondheidsbewustheidsmaand en Borskankerbewustheidsmaand, maar dit is ook Vervoermaand, die rede waarom die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur (DOI) besluit het om hulle geel vloot – die…
-
Kankeroorwinnaars | Stryd tref haar in isolasie van pandemietyd – vandag bly sy uitreik, uit dankbaarheid
“Ek was verslae, bang en baie emosioneel. Benewens die afsondering van die Covid-19-pandemie, moes ek die emosionele skok en trauma van borskanker trotseer.”
-
Veldbrand naby Drakenstein-gevangenis deur sterk winde aangewakker
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit asook die Drakenstein-munisipaliteit se brandweer is ontbied na ‘n veldbrand langs die R301, wat deur sterk wind en digte plantegroei bemoeilik word. Geen strukture is geraak nie.
-
Bloemfonteinse pa van twee ernstig beseer op plaas in Amerika
‘n Bloemfonteinse gesinsman word met ernstige beserings in ‘n hospitaal in Amerika behandel ná ‘n ongeluk.
-
Familie vra dat hooggeregshof vir Chanelle Plaatjies-moordsaak in die Paarl sit
Die familie van die vermoorde 16-jarige Chanelle Plaatjies sê hulle gaan ’n versoek aan die provinsiale direkteur vir openbare vervolging in die Wes-Kaap rig en vra dat die hooggeregshof in…










