Nuus
-
Eskom se nuwe slimmeter-program bied R90 maandelikse krediet
Eskom bied R90 maandelikse elektrisiteitskrediet aan slimmeter-gebruikers wat help om kragverbruik tydens spitstye te verminder.
-
KYK | ‘Ons kry jou veilig daar’ – heldhaftige paramedici bring hoop aan siek dogtertjie
In niks minder as ’n heldedaad nie het plaaslike paramedici blitsvinnig ingetree om ’n 10-jarige kind in die finale fase van nierversaking uit die Oos-Kaap na die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad…
-
Reeks inbrake ruk Franschhoek; gemeenskap weet glo wie is betrokke
Franschhoek ervaar ’n reeks inbrake wat gasteplase teiken. In die jongste voorval op Courchevel is drie gaste vasgebind terwyl rowers tegnologiese toerusting gesteel het. Die polisie ondersoek die saak.
-
Hardlopers geniet lekker dag by die see nadat Kaapstad-marathon afgestel word
Met die noodgedwonge afstel van die Kaapstad-marathon Sondag het hardlopers van oor die land heen die beste van ‘n slegte saak gemaak en met hul tekkies die stad rooi geverf.
-
KYK | Noord-Kaap se Katrina Esau wil die N|uu-taal lewend hou
In haar huis op die rooi sand van die Groen Kalahari hou 92-jarige Katrina Esau die antieke N|uu-taal lewendig, ’n 25 000-jaar-oue erfenis wat sy met trots beskerm.
-
Swartberg Sekondêre Skool en Caledon-gemeenskap treur na leerling se dood
CALEDON – Die Swartberg Sekondêre Skool en breër Caledon-gemeenskap is in rou gedompel nadat ‘n 17-jarige leerling Donderdag (16 Oktober) deur ‘n voertuig in Ravenstraat, Bergsig getref en op die…
-
Bloemhof Makietie: Groot feestelikheid eersdaags in Kwêla Dorp van die Jaar
Op 1 November vind die Bloemhof Makietie plaas ná die dorp as Kwêla Dorp van die Jaar vir 2025 gekroon is. ‘n Opwindende feesprogram wag vir besoekers.
-
Bloemfontein se 3D’s laat ander spanne in die stof byt op Van Wyksvlei
Twee Bloemfonteiners saam met hul winkelpop, Wendy, en lewensredder, Engel die yskas, wys hoe beginners dit doen op vanjaar se Bull Run op Van Wyksvlei.










