Nuus
-
Gru-vonds in duine by Saldanha: Man se ontbinde lyk gekry
Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie…
-
Riool ‘n kopseer vir inwoners van Pniël
Inwoners van Pniël eis ‘n oplossing by die Stellenbosch munisipaliteit vir wat hulle ‘n 27 jaar lange probleem by die plaaslike pompstasie noem.
-
Cloetesville-inwoners wys hul is keelvol vir alewige misdaad
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.
-
Gerber & Co open SA se grootste wolverwerkingsaanleg in die Paarl
Gerber & Co het Suid-Afrika se grootste wolverwerkingsaanleg in die Paarl geopen, wat plaaslike boere in staat stel om hul wol plaaslik te verwerk, verskeie nywerheidsgebruike bevorder en nuwe produkte…
-
‘Afrikaans behoort aan almal,’ sê Michael Jonas tydens Taalmonument se 50ste viering
Vyftig jaar ná sy inwyding staan die Afrikaanse Taalmonument (ATM) steeds as ‘n kragtige simbool van Afrikaans se groei, veerkragtigheid en diversiteit. Die instelling vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar, wat…
-
Vegtertjie (7) bly opnuut moedig nadat gewas terugkeer
Janique Venter (7) se ouers, Jacques Venter en Nadine Mukheibir, het op Vrydag 3 Oktober die nuus ontvang dat hul dogter se gewas terug is en dat dit nou deur…
-
Jong vrou verdrink by Tietiesbaai, Paternoster
‘n Jong paartjie se visvanguitstappie na Tietiesbaai by Paternoster het Dinsdag 7 Oktober weens ‘n fratsbrander skielik in ‘n tragedie verander toe hulle albei in die yskoue water beland het.…
-
KWDM maak voorbrand en deel wenke vir ‘n veiliger brandseisoen
Wêreldbrandveiligheidsdag word vandag, 8 Oktober herdenk. As deel van die dag se herdenking het die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) sy rol in die bestuur van brande herbevestig. Luidens ‘n verklaring sê…










