Ontevrede studente in Kimberley het glo kollegekantore aan die brand gesteek in protes teen NSFAS se laat betalings. Geen beserings of inhegtenisnemings is aangemeld nie.
Die netbalspan van Rietfontein, in die verre uithoeke van die Noord-Kaap, wil graag hul netbalvaardighede en -blootstelling uitbrei.
Sol Plaatje University hosted a gala dinner to fundraise for the Lesedi La Afrika Endowment Fund, aiming to empower students and sustain growth.