After a series of “marathon arrests” in the Northern Cape, several suspects appeared in court for charges of fraud, money laundering, and withholding third party payments.
Barney, oftewel George Peters, vermeende bendeleier van die Noord-Kaap en een van 17 aangeklaagdes wat op meer as 100 aanklagte van onder meer rampokkery en moord tereg staan, het sy…
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in…
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië,…
Die man wat van die moord op twee polisielede in Kimberley in Augustus 2023 aangekla word, se verhoor is weer in die hooggereghof in Kimberley uitgestel nadat hy ‘n tweede…