‘n Motor is feitlik afgeskryf nadat dit laatnag ‘n diep gat in een van Kimberley se hoofstrate getref het. Werkers was in dié gat besig om ‘n waterpyp te herstel.
Die ANC het in verlede week se soveelste tussenverkiesing in wyk 1 in Kimberley, die PA uit die kussings gelig.
Persistent challenges in the Northern Cape include rising poverty, high youth unemployment, municipal debt, and ineffective government collaboration, despite economic growth potential and innovation opportunities.
Cllr Wende Marekwa was elected unopposed as executive mayor of the Frances Baard District Municipality.