Die een strafsaak waarin ‘n advokaat van Kimberley op die beskuldigdebank is, is verhoorgereed. Die ander saak is uitgestel.
A woman and her company were convicted of multiple counts of fraud and money laundering, resulting in her receiving a ten-year prison sentence.
An Eastern Cape man, described as a “King of darkness” was sentenced to life imprisonment for his role in over 700 sexual offences with minors.
Die familie van ‘n jong weesmeisie is verlig oor lewenslange vonnisse vir drie mans wat haar oor jare herhaaldelik verkrag het.
Die moordverhoor waarin ‘n buitelander aangekla word dat hy die dood van drie jong mense veroorsaak het, is uitgestel nadat hy sy regsverteenwoordiger afgedank het.
Die weermaglid wat saam met sy vriend aangekla word van die moord op ‘n matriekleerling voor sy ouerhuis, het in die getuiebank in die hooggeregshof in Kimberley gesê hy het…
In die verhoor van die weermaglid wat steeds in diens van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is en wat saam met ‘n vriend tereg staan op ‘n aanklag van moord op…
After a series of “marathon arrests” in the Northern Cape, several suspects appeared in court for charges of fraud, money laundering, and withholding third party payments.
Barney, oftewel George Peters, vermeende bendeleier van die Noord-Kaap en een van 17 aangeklaagdes wat op meer as 100 aanklagte van onder meer rampokkery en moord tereg staan, het sy…