Elke jaar het sy eie probleme, en uit elkeen van die situasies kan ‘n mens iets leer.
In sy tagtigs het dié oom nie meer iets om te bewys nie, en hy vertel van die heel belangrikste woord waarvan hy die lewe geleer het.
Al meer skole verban selfone tydens skoolure, en leerlinge vind weer uit hoe om mekaar in die oë te kyk en te gesels, terwyl konsentrasie verbeter.
Die oggendsang van voëls bring vreugde, en hul gedrag leer geduld en volharding. Hulle leer ons ook van saamleef.
Die tyd snel verby, en elke dag is ons besig om dinge te doen – sommige waarvan ons nie eens bewustelik doen nie.
Die voortdurende wisseling van lewe en dood is om ons heen. Daarom is klein Annie se geboorte ‘n herinnering van die mooi en die goed en die kosbaar van die…
Vriende is inderdaad ‘n gawe. Vriende lag saam, troos en motiveer mekaar. ‘n Ware vriend is nie net ‘n mooiweersvriend nie, maar bly in die omtrek in moeilike tye.
Volgens ‘n 2024-opname is Suid-Afrika die vriendelikste land ter wêreld: Inwoners is glo verwelkomend, en laat besoekers gemaklik voel.
As jy vir tien verskillende persone vra om iets te sê oor die rugbywedstryd wat hulle bygewoon het gaan daar waarskynlik tien verskillende weergawes wees.
Skielik is sy, vanweë konteks, afhanklik van iemand anders. En niemand wil help nie. Sy wat so maklik uit haar pad uit gaan, sy wat so maklik offer, sy wat…