Mnr. Budgie Blou is nou in ‘n tuin in ‘n woonbuurt ingeburger. Byna vergete is sy koue staalkou, die vuil houtstok waarop hy moes sit, die vuil kos- en waterbak.
Ontdek ons mos eendag ‘n blou budgie, of dit is ‘n parkiet, in ons voortuin. Hy vreet lustig saam met mossies, vinke en duiwe aan die saad wat die huismense…
Dit is nie aldag dat ‘n mens ‘n voël – wat oorspronklik van Suidoos-Asië is – in ‘n tuin in Kimberley opmerk nie.
‘n Spontane foto van ‘n witpenssuikerbekkie in ‘n tuin in KImberley het tot ‘n interessante kopkrappery gelei.
Eighty-four vultures were rescued after a mass poisoning event in Kruger National Park, during which 123 vultures, all endangered species, died.